Habitasse © Curabitur felis erat. Made With Serif WebPlus. Designed by Jan van Vuuren 2011

AVS Oos Transvaal


AVS Oos Transvaal  



   Vir Afrikaans Sprekende Kinders

Ons is trots op al ons Afrigters en Spanbestuurders wat oor al die jare die unie waardig ondersteun het.

Sedert die ontstaan van die Afrikaner Volkseie Sport en daarmee saam AVS Oos Transvaal, het ons gegroei, van ‘n skamele 190 deelnemers tot meer as 3400 per jaar as AVS! Oos Transvaal Sport Unie neem nou deel met meer as 200 kinders aan die Winter Bokkieweek en nog sowat 100 kinders aan die Somer week. Verder het ons ook begin met deelname aan die Onder 21 Rugby toernooi in 2017.Dit te danke aan die visioen om Christelike Afrikaner kinders ‘n kans te gee om aan Sport deel te neem op die hoogste vlak, het AVS homself bewys as ‘n gesogde organisasie wat ons kultuur beskerm en onderhou.

2018

Ons neem Afskeid


BOKKIE WEEK 2017 IS VERBY!

So het ons termyn by Bokkieweek dan ook ten einde gekom. Ons het besluit om halt te roep en oor te gee aan jonger garde met vars idees en onuitputbare energie!

Dankie aan almal wat betrokke was gedurende die jare wat ons aan die bestuur was van Oos Transvaal. Ons het wonderlike ervarings en vriendskappe gebou. Ons glo Oos Transvaal sal net verder groei en groter hoogtes bereik. Ons wens almal betrokke net die beste toe vir die toekoms. Aan al die Spelers & Beamptes van toeka tot nou…….julle het ons oneindig trots gemaak. Sonder julle en die puik afrigters wat ons bygestaan het, sou Oosies nie so suksesvol kon presteer nie.

Beste Groete

Jan en Dina van Vuuren




Kennisgewing!!!

OOS TRANSVAAL PROEWE

DINSDAG 1 MEI

RUGBY ONDER 13,14,16 & 19

NETBAL ONDER 13,14,16 & 19

HOKKIE DOGTERS ONDER 14,16 & 19

HOKKIE SEUNS ONDER 15 & 19

BY HUGENOTE H/SKOOL - SPRINGS




 

Welkom aan


Pieter van der Merwe


wat verkies is tot die nuwe

 

President van Oos Transvaal.


Baie geluk en voorspoed.